In Odos 7 verduidelik ons die Nuwe Testment Bybelboek aan die jongmense asof die skrywer 'n persoonlike email aan hulle skryf.
​
Bestaan uit:
​
1. Aanbiedersboek:
​
-
27 Lesse wat elk bestaan uit:
-
Verduideliking van die Nuwe Testament se Bybelboek
-
Videogreep om in klas te wys wat 'n opsomming is van die Bybelboek
-
Tyd om die boekrak in die leerlingboek te bespreek
-
Interesante feite van die Bybelboek
-
Hoe verwys die Bybelboek na die Ou Testament
-
Gebed wat aansluit by die Bybelboek
-
Bybelvers vir memorisering
-
Iets te ete wat aansluit by les
-
Tyd om die boekrak in die leerlingboek te bespreek
-
Iets prakties om by huis te gaan doen wat in leerlingboek staan
​
2. Leerlingboek se lesse bestaan uit:
​
-
Inboks
-
#EkenJesus
-
Barcode
-
Vandag
-
You've got mail
-
Reminders
-
Jesus@audio
-
Attachments
-
Jesus@OT,com
-
Chats
​
​
​
​
​
​
​
​
​
​
​
​
​


Leerlingboek
Bybelboekrak

