top of page
Ouerhulp
Die ouerhulp is ‘n inisiatief van Anton Badenhorst van Oosterliggemeente om elke week vir die ouers op die Odos toep by gesinspret en vasvrae iets te gee wat hulle met hulle kinders oor die week se storie kan doen. Ons wil hê dat ouers op ‘n kreatiewe manier weekliks saam met hulle kinders weer deur die verhaal gaan.
Ons wil die ouers gerusstel en verseker dat dit nie ure sal neem nie maar letterlik slegs ‘n paar minute per week.
Ons bid dat die stories weer in huise sal herleef en op so ‘n wyse by ons kinders vasgelê word.
bottom of page