top of page
VRAE & ANTWOORDE
Kan ons met 'n groep Odos 2 of later doen as hulle nie Odos 1 gedoen het nie?
Dit is nie 'n vereiste nie.
Elke Odos reeks kan gedoen word sonder dat 'n vorige reeks gedoen is.
Die ideaal is dat die die reeks volg van 1 tot 5 en die vlak waarop dit geskryf is groei saam met die kind.
'n Kind wat egter nie bv. Odos 1 en 2 gedoen het nie, en dan inval met Odos 3 sal steeds baie baat daarby vind en sal glad nie "agter" wees nie.
Hoeveel lesse is daar in 'n reeks ?
Die ODOS reeks wissel van 25 - 32 lesse onderskeidelik.
Dit is so ontwikkel om die jaar se program vol te maak vir 'n spesifieke groep.
Het ons nie jou vraag beantwoord nie? Kontak ons gerus hier:
bottom of page