top of page
odos logo stap vir stap.png
Odos 2 ihoud.jpg
Odos 2: Jesus se Lewe op Aarde 
      (Geskik vir Graad R tot Graad 3)

Bestaan uit:

​

1. Aanbiedersboek: 

​

  • 32 Lesse wat elk bestaan uit:

  • Die stories van Jesus se lewe op aarde in kronologiese volgorde

  • Besprekingspunte van die storie

  • Lewensles van die storie

  • Gebed wat aansluit by lewensles

  • Bybelvers vir memorisering 

  • Iets te ete wat aansluit by les

  • Tyd om kaart van Israel en kaartjies te gebruik en te bespreek

  • Kreatiewe aktiwiteite 

  • Ken-mekaar speletjie om interaksie in klas te bevorder

​

2. Leerlingboek:

​

  • Die storie van Jesus se lewe om by die huis te gaan lees

  • 'n Versamelkaartjie vir elke storie

  • 'n Oopvou kaart van Israel wat al die stories kronologies vertoon

  • Inkleurprent van die les se storie

Kaart

Versamelkaarte

ODOS 2 Kaartjies2019 GeboorteVoor.jpg
ODOS 2 Kaartjies2019 GeboorteAgter.jpg

Kom besoek ons: 

Gebou 88B

Tijger Valley Office Park

Silver Lakes

0052

Bel ons:

Fred Louw

083 268 7106

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle

© 2016 Odos

Kom besoek ons: 

Gebou 88B

Tijger Valley Office Park

Silver Lakes

0052

Bel ons:

Fred Louw

083 268 7106

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle

© 2016 Odos

bottom of page