odos logo stap vir stap.png
Odos 3: Die Gelykenisse van Jesus
        (Geskik vir Graad R tot Graad 3)

Bestaan uit:

1. Aanbiedersboek: 

  • 27 Lesse wat elk bestaan uit:

  • Die Gelykenis van Jesus

  • Besprekingspunte van die gelykenis

  • Lewensles van die gelykenis

  • Gebed wat aansluit by die gelykenis

  • Bybelvers vir memorisering 

  • Iets te ete wat aansluit by les

  • Tyd om plakkers in leerlingboek te plak

  • Kreatiewe aktiwiteite wat aansluit by les

  • Ken mekaar speletjie om interaksie in klas te bevorder

2. Leerlingboek en Plakkerboek:

  • Plakkers in plakkerboek word in leerlingboek geplak

  • Elke les se gelykenis om by die huis te gaan lees

Leerlingboek

Plakkers

Kom besoek ons: 

Gebou 88B

Tijger Valley Office Park

Silver Lakes

0052

Bel ons:

Fred Louw

083 268 7106

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle

© 2016 Odos