top of page
odos logo stap vir stap.png
Odos 4: Die Gestuurdes-Handelinge
          (Geskik vir Graad 4 tot Graad 7)

In Odos 4 reis ons saam met die dissipels (Gestuurdes) van Jesus kronologies soos wat ons dit in die boek Handelinge opgeteken kry. Elke les vertel 'n deel van die wonderlike stories van hoe Jesus se volgelinge uit gegaan het om die goeie nuus van Jesus se redding na al die nasies te versprei.

 

Bestaan uit:

​

1. Aanbiedersboek: 

​

  • 30 Lesse wat elk bestaan uit:

  • Die storie van 'n deel in die boek Handelinge

  • Besprekingspunte van die storie

  • Lewensles van die storie

  • Gebed wat aansluit by lewensles

  • Bybelvers vir memorisering 

  • Iets te ete wat aansluit by les

  • Tyd om plakkers in leerlingboek te plak

  • Kreatiewe aktiwiteite 

  • Ken mekaar speletjie om interaksie in klas te bevorder

​

2. Leerlingboek en Plakkerboek:

​

  • Die storie van die les opgesom dat dit soos 'n "scrap book" lyk

  • Plakkers wat die storie visueel uitbeeld word by elke les ingeplak

  • Oopvou plakkaat van al Paulus se sendingreise

  • Visuele uitbeelding van die tempel

  • Visuele uitbeelding van die Sanhedrin

​

​

Leerlingboek

Odos 4 kids 1ste blad.png
Odos 4 kids les 2.png
Odos 4 kids les.png

Plakkers

Sanhedrin

Tempel

Odos 4 plakkers.jpg
Odos 4 tempels.jpg
Odos 4 tempel 2.jpg

Sendingreise

Kom besoek ons: 

Gebou 88B

Tijger Valley Office Park

Silver Lakes

0052

Bel ons:

Fred Louw

083 268 7106

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle

© 2016 Odos

Kom besoek ons: 

Gebou 88B

Tijger Valley Office Park

Silver Lakes

0052

Bel ons:

Fred Louw

083 268 7106

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle

© 2016 Odos

bottom of page