top of page
odos logo stap vir stap.png
Odos 5: Priesters, Profete, Rigters & Konings
                  (Geskik vir Graad 4 tot Graad 7)
Odos 5 voorblad.png
Odos 5 inhouds.png

In Odos 5 reis ons saam met die priesters, profete, rigters en konings van die Ou Testament. Die Bybelkarakters word kronologies op 'n tydlyn geplaas en bespreek.

 

Bestaan uit:

​

1. Aanbiedersboek: 

​

  • 29 Lesse wat elk bestaan uit:

  • Die Bybelkarakter van die Ou Testament se storie

  • Besprekingspunte van die storie

  • Lewensles van die storie

  • Gebed wat aansluit by lewensles

  • Bybelvers vir memorisering 

  • Iets te ete wat aansluit by les

  • Tyd om plakkers op tydlyn te plak en die kaartjies te bespreek

  • Kreatiewe aktiwiteite 

  • Ken mekaar speletjie om interaksie in klas te bevorder

​

2. Leerlingboek en Plakkerboek:

​

  • Die storie van die week se Bybelkarakter om by die huis te gaan lees

  • Oopvou tydlyn met plekke waar elke Bybelkarakter se plakker kronologies geplak kan word

  • Kaartjie van elke Bybelkarakter wat in boek versamel kan word

​

​

​

​

​

​

​

​

​

​

​

​

​

​

​

​

Odos 5 kids les 1.png
Odos 5 les kids 2.png

Leerlingboek

Tydlyn

Odos 5 tydlyn.jpg

Plakkers

Kaartjies.jpg

Versamelkaarte

Odos 5 plakkers.png

Kom besoek ons: 

Gebou 88B

Tijger Valley Office Park

Silver Lakes

0052

Bel ons:

Fred Louw

083 268 7106

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle

© 2016 Odos

bottom of page